# ANC secretary-general Fikile Mbalula has urged veterans of the African National Congress to stop criticising the party publicly. This follows criticism by former president Thabo Mbeki over the ANC’s stance on the Constitutional Court ruling related to Parliament’s handling of the Phala Phala matter involving president Cyril Ramaphosa. Addressing the ANC Veterans League, he […]
# Rugby: Springbok Sevens coach, Philip Snyman, says mental focus will be key in the second of three Sevens World Championship events in Valladolid, Spain, this weekend. South Africa won the first championship tournament in Hong Kong. The Blitzboks have two Pool A encounters today, against Great Britain and Kenya, and on Saturday, they face […]
# Die GOOD-party in Tshwane sê die veelparty-koalisieregering help die metro deur goeie bestuur uitstyg. Dit volg op die tweede opeenvolgende suksesvolle voorlegging van ‘n ten volle befondsde begroting wat na verwagting ‘n oorskot van 1,4-miljard-rand sal behaal. Sarah Mabotsa van GOOD sê in Oktober 2024 het vorige DA-geleide administrasies die metro diep in die […]
# Die DA het Stellenbosch se onderburgemeester, Mynard Slabbert, gevra om binne 48 uur te bedank en voer ʼn verlies aan vertroue onder koukuslede aan. Die koukus het met ʼn oorweldigende meerderheid ten gunste van ʼn mosie van wantroue in die onderburgemeester gestem. Jan de Villiers van die DA sê hulle sal seker maak hulle […]
# The GOOD Party in Tshwane says the multi-party coalition government is helping the metro rise through good governance. This follows the second successive tabling of a fully funded budget, which is expected to achieve a 1.4-billion-rand surplus. GOOD’s Sarah Mabotsa says that in October 2024, the metro had been left deeply in debt by […]
# The DA has requested Stellenbosch’s deputy mayor, Mynard Slabbert, to resign within 48 hours, citing a loss of confidence within the caucus. The caucus voted overwhelmingly in support of a motion of no confidence in the deputy executive mayor. The DA’s Jan de Villiers says they will ensure that their office bearers throughout all […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê Afrika kan nie sê hy ondersteun bevryding ten volle terwyl Wes-Sahara se kwessies onopgelos bly nie. Hy het by die EFF se Afrikadag-beraad in Pretoria gepraat en gesê die Sahrawi-mense word deur Marokko beset en voer ʼn stryd vir selfbeskikking. Hy het ook gewaarsku dat konflik in lande soos […]
# Amerikaanse magte wat in oorlogsgebiede ontplooi is, word volgens verslae deur militêre amptenare geteiken deur die gebruik van kommersieel beskikbare ligging-data. In ʼn brief wat senator Ron Wyden, ʼn Demokraat van Oregon, met Reuters gedeel het, het Amerika se Sentrale Bevel gesê hy het verskeie verslae ontvang oor die vyandige uitbuiting van kommersiële ligging-data […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die eienaars van Marble Towers in die middestad se dringende aansoek met koste van die hand gewys. Die hof het die eienaars gelas om nie verder strukture in en om die gebou op te rig nie, en verklaar dit is onregmatig aangesien daar geen goedgekeurde bouplanne is nie en […]