# Rugby: Die Junior Springbokke het hul veldtog gister in Stellenbosch afgesluit met ‘n oortuigende oorwinning van 57-14 oor Georgië in hul derde en laaste botsing van die o.20 internasionale reeks. Hulle het nege drieë gedruk in hul derde agtereenvolgende oorwinning in die reeks, nadat hulle rustyd met 38-7 voorgeloop het. Dit volg na vorige […]
# South Africa’s world-renowned Kruger National Park in Mpumalanga is celebrating its 100th anniversary today, marking a century of wildlife conservation and biodiversity protection. Established on May 31, 1926, through the National Parks Act, the park has grown into one of Africa’s leading ecotourism destinations, attracting approximately two million visitors annually. Celebrations include conservation events […]
# Die DA het sy 2026-kiesersregistrasieveldtog in Tshwane vandag van stapel gestuur voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die veldtog sluit die “BackBrink“-projek in wat ten doel het om sy burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, weer as burgemeester aan te stel. Die party sê sy prioriteite sluit in, om munisipaliteite reg te ruk, dienslewering te verbeter […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het veterane van die party gemaan om op te hou om die organisasie openlik te kritiseer. Dit volg op kritiek deur oud-president Thabo Mbeki. Hy het die ANC se standpunt oor die Konstitusionele Hof-uitspraak oor Parlement se hantering van die Phala Phala-saak, wat president Cyril Ramaphosa betrek, bevraagteken. […]
# Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer het motoriste gevra om alternatiewe roetes te gebruik, aangesien die All Truck Drivers Forum en Allied South Africa se betoging belangrike roetes, insluitend die N2 en N3, ontwrig. Betogers eis dat buitelandse vragmotorbestuurders verwyder moet word, ‘n salarisverhoging van 15-persent en dat die Wet op die Administratiewe Beregting van […]
# The DA has launched its 2026 voter registration campaign in Tshwane today ahead of the November 4 local government elections. The campaign includes the “BackBrink” initiative aimed at returning its mayoral candidate Cilliers Brink as mayor. The party says its priorities include fixing municipalities, improving service delivery, tackling crime and fighting corruption. Voters are […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad vra lede van die media om foutiewe beriggewing oor sy nuutverkose leierskap te vermy, nadat sy nasionale verkiesingskonferensie in Gauteng gehou is. Die organisasie verduidelik Fanyana Sibanyoni is die nuwe herverkose tweede adjunkpresident en nie die omstrede taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni, soos in sekere gevalle berig is nie. Rebecca Phala […]
# The South African National Taxi Council is urging members of the media to avoid incorrect reporting on its newly elected leadership following its national elective conference held in Gauteng. The organisation has clarified that Fanyana Sibanyoni is the newly re-elected second deputy president and not taxi boss Joe “Ferrari” Sibanyoni, as reported in some […]
# The KwaZulu-Natal Transport Department has urged motorists to use alternative routes as protests by the All Truck Drivers Forum and Allied South Africa disrupt major freight corridors, including the N2 and N3. Protesters are calling for the removal of foreign truck drivers, a 15-percent wage increase, and the scrapping of the Administrative Adjudication of […]