Skip to content

COSATU verwelkom SAMWU se suksesvolle ooreenkomste by twee groot munisipaliteite [KLANK]

# Die vakbondfederasie COSATU prys SAMWU vir sy volgehoue stryd namens werkers van die Msunduzi Plaaslike-munisipaliteit in KwaZulu-Natal en die Kannaland Plaaslike-munisipaliteit in die Wes-Kaap. Die vakbond het opgetree teen die praktyk om werknemers vir jare op kontrakte aan te hou en die versuim om uitstaande oortydbetalings te vereffen. COSATU se woordvoerder, Nonzuzo Dlamini, sê dit is onaanvaarbaar dat munisipaliteite weier om werknemers te vergoed vir geld wat hulle toekom. Sy sê sulke optrede behoort onder geen omstandighede geduld te word nie.

ENG DlaminiONMunicipalities