# Die spesiale parlementêre komitee vir Veiligheid en Geregtigheid verwelkom Binnelandse Sake se vordering om visum-verwante agterstande op te los, maar beklemtoon hervormings is nodig om agterstande te voorkom. Die departement sê daar was op 28 Julie 21-duisend-847 hangende appèl-aansoeke, waarvan 13-duisend-148 agterstallig was. Die komitee se voorsitter, Jane Mananiso, sê hulle erken die ingewikkeldheid van visum-beoordeling, veral waar aansoeke stawing vereis of die moontlikheid van bedrog en vals inligting bestaan:
Parlementêre komitee verwelkom Binnelandse Sake se plan teen agterstand met visums, maar vra volhoubare hervorming [KLANK]
ENG MananisoONVisaBacklog