# Die GOOD-party sê ‘n studie van gratis basiese dienslewering wat die Wes-Kaapse Departement van Plaaslike Regering aangevra het en daarop aanspraak maak dat die provinsie in pas is met nasionale riglyne, voldoen nie aan vereistes nie. Daarvolgens gee Kaapstad maandeliks sestig kilowatt-uur gratis elektrisiteit aan behoeftige huishoudings. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dit verwys nie na die voorwaardes wat baie mense uitsluit wat gratis basiese dienste die nodigste het nie:
GOOD-party sê Wes-Kaapse regering se gratis elektrisiteitsbeleid sluit meeste mense uit [KLANK]
ENG HerronONElectricity