# Union federation Cosatu has described the 2026/2027 Budget and Medium-Term Expenditure Framework as lacklustre, saying it fails to respond decisively to the fundamental crises facing the working class and the economy. The federation does welcome positive allocations for health and education, in particular 7.8-billion-rand for the National Health Insurance Grants. Cosatu’s Matthew Parks says […]
# The African Christian Democratic Party says Zama Zamas are threatening law and order in the City of Johannesburg. This as illegal miners are tunnelling under Johannesburg, forcing businesses and residents to spend money on emergency repairs and temporary infrastructure to keep operating. ACDP’s Chris Rohlssen says it is clear that the South African National […]
# The Road Traffic Management Corporation says young people remain among the most vulnerable road users, with those aged between 20 and 39-years accounting for more than half of all road fatalities. The corporation warns inexperience, speeding, distraction, and driving under the influence continue to drive high crash rates, especially as winter conditions bring wet […]
# Die Padverkeersbestuurskorporasie sê jongmense bly onder die kwesbaarste padgebruikers, met persone tussen 20 en 39 jaar wat meer as die helfte van alle padsterftes uitmaak. Die korporasie waarsku dat ‘n gebrek aan bestuurservaring, spoed, afleiding en bestuur onder die invloed steeds tot hoë ongeluksyfers bydra, veral omdat wintertoestande lei tot nat paaie, swak sigbaarheid […]
# Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid veroordeel die wrede moord op ‘n polisiebeampte wat van diens was en ‘n burgerlike van Tsakane, Ekurhuleni. Bandile Masuku van die komitee beskryf die moorde as skokkend en onaanvaarbaar, en vra vinnige inhegtenisnemings en beslissende polisie-optrede. Hy sê die voorval beklemtoon die voortdurende uitdaging van geweldsmisdaad in […]
# Die bevelvoerder van die Valke in KwaZulu-Natal, Gavin Jacob, het voor die Madlanga-kommissie gesê ‘n laboratoriumagterstand het die ondersoek na die 541 kilogram kokaïenbeslaglegging in Port Shepstone vertraag. Jacob het gesê hy het verskeie pogings aangewend om forensiese ontleding van die dwelms te bespoedig nadat kommer uitgespreek is oor sekuriteit by die bergingsfasiliteit. Hy […]
# Die bevelvoerder van die Valke in KwaZulu-Natal, Gavin Jacob, het enige betrokkenheid ontken by die diefstal van dwelms wat verband hou met die 541-kilogram kokaïenbeslaglegging in Port Shepstone. Jacob het voor die Madlanga-kommissie getuig hy was onbewus van sekuriteitsprobleme by die gebou voordat die voorval in November 2021 aangemeld is. In reaksie op kommissaris […]
# Die jongste Wêreld Ekonomiese Forum-verslag verwys na korporatiewe projekte wat meetbare uitslae in uiteenlopendheid, billikheid en insluiting lewer. Die verslag het bevind organisasies met sterk insluitingspraktyke presteer beter as ander organisasies in innovering, besluitneming en werknemerbetrokkenheid. Suksesvolle strategieë sluit in geteikende vaardigheidsontwikkeling, die opgradering van werksmagvaardighede, gelyke geleentheidsprogramme en leierskapsverantwoordbaarheid. Die verslag toon organisasies […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur is bekommerd oor die Mzansi Golden Economy-beoordelingsproses. Komiteevoorsitter Joe McGluwa bevraagteken die aanstelling van die beoordelingspaneel en waarsku hulle mag die 2026-toelaebefondsing verwerp. Ondernemings in die kuns-, kultuur-, erfenis- en toerismebedrywe trek voordeel uit die fonds. Lede kritiseer ‘n gebrek aan deursigtigheid en beweerde swakpunte […]