# Krieket: Kanada word ondersoek vir vermeende bedrog tydens die onlangse T20-Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka. Dit sluit die wedstryd teen Nieu-Seeland in Chennai in, wat Kanada met agt paaltjies verloor het. Die Internasionale Krieketraad sê sy teen-korrupsie-eenheid is bewus van uiteenlopende beskuldigings van bedrog en swak bestuur teen Kanada Krieket wat verlede week […]
# Cricket: Canada is being investigated for suspected corruption during the recent T20 World Cup in India and Sri Lanka. This includes the match against New Zealand in Chennai, which Canada lost by eight wickets. The International Cricket Council says its anti-corruption unit is aware of wide-ranging accusations of corruption and poor governance against Canada […]
# Die Vryheidsfront Plus in die Wes-Kaap het die Hessequa-plaaslike munisipaliteit se besluit verwelkom om sy beplande hervestiging van kleinskaalse boere van Mosselbaai na die Stilbaai-gebied te laat vaar. Woordvoerder Gert van Niekerk sê die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se plan om boere op die plase Schoongeleë en Soebattersvlakte te hervestig, is effektief […]
# The Freedom Front Plus in the Western Cape has welcomed the Hessequa local municipality’s decision to abandon its planned resettlement of small-scale farmers from Mossel Bay to the Still Bay area. Spokesperson Gert van Niekerk says with a decisive 16 to ten vote during a special council meeting, the Department of Rural Development and […]
# Die Johannesburg Metropolisie sê die N12-snelweg in die Bassonia-gebied is vir verkeer gesluit nadat ‘n gastenkwa op die N12-Wes net voor die Comaro-weg-afrit aan die brand geslaan het. Polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê weens die onbestendigheid van die brand en die risiko van ‘n ontploffing, word alle bane in albei rigtings geraak. Hy sê nooddienste […]
# The Johannesburg Metropolitan Police says the N12 Highway in the Bassonia area has been closed for traffic after a gas tanker caught fire on the N12 West just before the Comaro Road off-ramp. Police spokesperson, Xolani Fihla says due to the volatile nature of the fire and the risk of explosion, all lanes in […]
# Die GOOD-party in Kaapstad sê die huidige proses van openbare deelname aan die stad se konsepbegroting vir 2026/27 wek ernstige kommer of inwoners betekenisvol ingelig of doelbewus mislei word. Sandra Dickson van GOOD sê wat hulle sien oor subraad-begrotingsgesprekke is nie ware openbare deelname nie. Sy sê die Wet op Munisipale Stelsels vereis openbare […]
# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie sal ‘n ErasmusPlus-befondsde stelsel bekendstel om tweeduisend gegradueerdes oor ‘n tydperk van drie jaar op te spoor, met die doel om alumni-verbindings te versterk en datagedrewe beplanning te verbeter. TUT sê hy wil gegradueerdes in Dierkunde, Gewaswetenskappe, Tuinbou en Natuurbewaring van vanjaar tot 2028 opspoor. Hy sê die groep […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni, Gauteng, is bekommerd oor die gebrek aan beheer oor die kritieke waterinfrastruktuur en swak monitering. Die party sê dit word vererger deur amptenare wat nie reëls nakom nie. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê tydens ‘n gesamentlike komiteevergadering in Desember 2025 is bevestig dat Ekurhuleni 30,29-persent […]