# Die vakverbond COSATO verwelkom die permanente ontneming van die voormalige VBS-ouditeur Sipho Malaba se beroepsregte en die boete van 10-miljoen-rand wat die Onafhanklike Regulerende Raad vir Ouditeure opgelê het. Matthew Parks van COSATO sê dit moes lankal gebeur het, en verwys na Malaba se rol in VBS se ineenstorting. Hy vra strafregtelike vervolging en […]
# Ontwikkelende lande het ‘n nuwe Lenersplatform bekendgestel om skuldbestuur te versterk en hul stem in wêreldwye finansiële besprekings te versterk. VN Handel en Ontwikkeling sal as sekretariaat van die projek dien wat tydens die Internasionale Monetêre Fonds-Wêreldbank se Lentebyeenkomste bekend gestel is. VN-sekretaris-generaal, António Guterres, noem dit ‘n deurbraak aangesien die platform ten doel […]
# Die Mkambati-natuurreservaat in Lusikisiki in die Oos-Kaap is verklaar tot Suid-Afrika se jongste Vleiland van Internasionale Belang ingevolge die Ramsar-konvensie. Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, sê die aanwysing erken die reservaat se unieke ekologiese, kulturele en maatskaplik-ekonomiese waarde. Die terrein, geleë aan die Wildekus, huisves seldsame vleilande, riviermondings en […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed the permanent disbarment and ten-million-rand fine imposed on former Venda Building Society’s Mutual Bank auditor, Sipho Malaba, by the Independent Regulatory Board for Auditors. COSATU’s Matthew Parks says the action is long overdue, citing Malaba’s role in the VBS collapse. Parks calls for criminal prosecution, […]
# Developing countries have launched a new Borrowers’ Platform to strengthen debt management and amplify their voice in global finance discussions. The initiative, unveiled during the International Monetary Fund–World Bank Spring Meetings, will be supported by United Nation’s Trade and Development as secretariat. UN secretary-general António Guterres called it a breakthrough as the platform aims […]
# The Mkambati Nature Reserve in Lusikisiki, Eastern Cape, has been declared South Africa’s newest Wetland of International Importance under the Ramsar Convention. Forestry, Fisheries and the Environment deputy minister Narend Singh says the designation recognises its unique ecological, cultural and socio-economic value. The site, located on the Wild Coast, hosts rare wetlands, estuaries and […]
# Die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San Leiers sê tradisionele leiers is gereed om projekte te ondersteun wat ekonomiese moontlikhede ontsluit. Hulle het deelgeneem aan die Nasionale Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelingsberaad, wat die regering, die privaat sektor en die burgerlike samelewing betrek het om ‘n verenigde weg na plaaslike ekonomiese hervorming te skep. Woordvoerder Khanya […]
# Tennis: Daar is onsekerheid oor die driemalige kampioen, Novak Djokovic, se deelname aan volgende week se Madridse Ope. Die 38-jarige Serwiër sukkel met beserings en het nog nie weer aan die ATP-toer deelgeneem sedert hy verlede maand in die ronde van 16 in Indian Wells uitgeskakel is nie. Hy het aan die Miami-ope onttrek […]
# The National House of Traditional and Khoi-San Leaders says traditional leaders stand ready to support and drive initiatives that unlock economic potential in communities. NHTKL participated in the National Local Economic Development Summit this week, which brought together government, the private sector, and civil society to craft a unified path towards local economic transformation. […]