Skip to content

Tradisionele leiers sê plaaslike ekonomiese ontwikkeling moet gegrond wees in gemeenskappe se geleefde werklikhede [KLANK]

# Die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San Leiers sê tradisionele leiers is gereed om projekte te ondersteun wat ekonomiese moontlikhede ontsluit. Hulle het deelgeneem aan die Nasionale Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelingsberaad, wat die regering, die privaat sektor en die burgerlike samelewing betrek het om ‘n verenigde weg na plaaslike ekonomiese hervorming te skep. Woordvoerder Khanya Makhanya sê sonder daadwerklike betrokkenheid en gevolgbestuur kan selfs beleide met die beste bedoelings misluk:

ENG MakhanyaONCommitment