# Die Valke het by ʼn pakhuis in Luipaardsvlei aan die Gautengse Wes-rand beslag gelê op vervalste nywerheid-sweistoerusting ter waarde van meer as ‘n miljoen-rand. Dit volg nadat inligting ontvang is dat ʼn plaaslike maatskappy handeldryf in vervalste handelsmerkprodukte. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê owerhede het die wenk van ʼn regsfirma ontvang:
# Die Stad Kaapstad moedig inwoners aan om kommentaar te lewer op die aangepaste belastingbeleid. Dit vereis dat kommersiële eiendomsbelasting betaal word op eiendomme wat in die korttermyn vir handelsdoeleindes verhuur word, maar is nie van toepassing op mense wat hul inkomste aanvul deur ʼn deel van hul woonplek te verhuur nie. Die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Tennis: Three-time champion Novak Djokovic’s participation in next week’s Madrid Open remains in doubt. The 38-year-old Serb is battling injury problems and has not participated in the ATP Tour since his round of 16 exit at Indian Wells last month. He pulled out of the Miami Open due to a right shoulder injury and […]
# The Hawks seized counterfeit industrial welding accessories valued at over one-million-rand at a warehouse in Luipaardsvlei on the Gauteng West Rand. The operation followed intelligence that a local company was trading in fake branded products. Hawks spokesperson, Katlego Mogale, says authorities were tipped off through a law firm:
# The City of Cape Town is urging residents to comment on the amended Rates Policy, which is part of the broader budget public participation process. The policy requires that commercial property rates be paid for premises used for commercial short-term letting; this does not apply to people supplementing their income by renting out some of […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die provinsiale regering versterk sy posisie as leier in volhoubare en nis-toerisme. Dit volg na die graduering van ʼn nuwe groep sterrekyk-toergidse. Die sektor het in 2023 sowat 28,6-miljard-rand bygedra tot die bruto toegevoegde waarde en meer as 257-duisend werksgeleenthede ondersteun. Meyer […]
# Western Cape Agriculture, Economic Development and Tourism MEC, Ivan Meyer, says the provincial government is strengthening its position as a leader in niche and sustainable tourism. This follows the graduation of a new cohort of Astro Night Sky Tourist Guides. In 2023, the sector contributed an estimated 28.6-billion-rand in gross value added and supported over […]
# Die Vryheidsfront Plus het Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, gekritiseer oor vanjaar se stadsrede by Unisa, en sê sy ignoreer die metro se ernstige finansiële verknorsing. Die party sê duisende rande is vermors op ʼn ydelheidsprojek wat niks doen om dienslewering te verbeter nie. Grandi Theunissen van die VF Plus sê hierdie onnodige uitspattigheid […]
# Australië se mees vereerde lewende soldaat, Ben Roberts-Smith, het borgtog gekry. Die 47-jarige staan tereg op vyf aanklagte van oorlogsmisdade tydens sy diens in Afganistan tussen 2009 en 2012. Hy ontken dat hy enigiets verkeerd gedoen het. Roberts-Smith se regspan voer aan die buitengewone saak gaan baie tyd vereis en verdere aanhouding sal hom […]