# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die provinsiale regering versterk sy posisie as leier in volhoubare en nis-toerisme. Dit volg na die graduering van ʼn nuwe groep sterrekyk-toergidse. Die sektor het in 2023 sowat 28,6-miljard-rand bygedra tot die bruto toegevoegde waarde en meer as 257-duisend werksgeleenthede ondersteun. Meyer sê hierdie gegradueerdes help die provinsie se toerismestrategie om te verskuif van een wat op volume gebaseer is na een wat op waarde en volhoubaarheid fokus:
Wes-Kaap versterk posisie as leier in nismark en volhoubare toerisme [KLANK]
AFR MeyerONTourism