# Die Valke het by ʼn pakhuis in Luipaardsvlei aan die Gautengse Wes-rand beslag gelê op vervalste nywerheid-sweistoerusting ter waarde van meer as ‘n miljoen-rand. Dit volg nadat inligting ontvang is dat ʼn plaaslike maatskappy handeldryf in vervalste handelsmerkprodukte. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê owerhede het die wenk van ʼn regsfirma ontvang:
Valke in Gauteng lê beslag op vervalste sweistoerusting van meer as R1-miljoen [KLANK]
ENG MogaleONWelding