# Die vakverbond COSATO verwelkom die permanente ontneming van die voormalige VBS-ouditeur Sipho Malaba se beroepsregte en die boete van 10-miljoen-rand wat die Onafhanklike Regulerende Raad vir Ouditeure opgelê het. Matthew Parks van COSATO sê dit moes lankal gebeur het, en verwys na Malaba se rol in VBS se ineenstorting. Hy vra strafregtelike vervolging en waarsku strenger oudithervormings is nodig om toekomstige finansiële skandale te voorkom wat werkers en pensioentrekkers raak:
COSATU verwelkom Sipho Malaba se verwydering van VBS-ouditeursrol en boete van R10-miljoen [KLANK]
ENG-ParksOnMalaba