Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad mislei inwoners met die begrotingsproses [KLANK]

# Die GOOD-party in Kaapstad sê die huidige proses van openbare deelname aan die stad se konsepbegroting vir 2026/27 wek ernstige kommer of inwoners betekenisvol ingelig of doelbewus mislei word. Sandra Dickson van GOOD sê wat hulle sien oor subraad-begrotingsgesprekke is nie ware openbare deelname nie. Sy sê die Wet op Munisipale Stelsels vereis openbare deelname moet betekenisvol en ingelig wees en besluite kan beïnvloed:

AFR DicksonOnBudget