# Die Johannesburg Metropolisie sê die N12-snelweg in die Bassonia-gebied is vir verkeer gesluit nadat ‘n gastenkwa op die N12-Wes net voor die Comaro-weg-afrit aan die brand geslaan het. Polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê weens die onbestendigheid van die brand en die risiko van ‘n ontploffing, word alle bane in albei rigtings geraak. Hy sê nooddienste is tans op die toneel en die gebied bly uiters gevaarlik:
N12 Comaro-weg in Johannesburg gesluit nadat gastenkwa aan die brand slaan [KLANK]
ENG FihlaONGasTanker