# Die Vryheidsfront Plus in die Wes-Kaap het die Hessequa-plaaslike munisipaliteit se besluit verwelkom om sy beplande hervestiging van kleinskaalse boere van Mosselbaai na die Stilbaai-gebied te laat vaar. Woordvoerder Gert van Niekerk sê die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se plan om boere op die plase Schoongeleë en Soebattersvlakte te hervestig, is effektief gestaak met ‘n beslissende 16 stemme teen tien tydens ‘n spesiale raadsvergadering:
VF Plus verwelkom Hessequa-munisipaliteit se terugtrekking van hervestiging van kleinskaalse boere [KLANK]
AFR NiekerkOnFarmers