# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die spoorweg wat eens die ruggraat van die openbare vervoerstelsel was, het oor die jare verval weens vandalisme, kabeldiefstal en onderbelegging. Al Kaapstad se spoorlyne werk weer, insluitend belangrike roetes tussen Khayelitsha en Mitchells Plain. Sileku sê minibus-taxi’s het die hoofbron van vervoer in die provinsie […]
# Western Cape Mobility MEC, Isaac Sileku, says rail, once the backbone of the public transport system, has declined significantly due to years of vandalism, cable theft, and underinvestment. All Cape Town metro rail lines are now operational again, including key routes between Khayelitsha and Mitchells Plain. Sileku says minibus taxis have become the dominant […]
# Krieket: Die Punjab Kings is steeds onoorwonne in die Indiese Premierliga ná hulle sege van 54 lopies oor die Lucknow Super Giants. Priyansh Arya het 93 en Cooper Connolly 87 van Punjab se 254 vir sewe bygedra in hul vennootskap van 182 in 80 balle op die tweede paaltjie. Lucknow kon slegs 200 vir vyf […]
# The South African Local Government Association has welcomed the cabinet’s approval of the publication of the Prevention of Illegal Eviction from and Unlawful Occupation of Land Amendment Bill, for public comment. The legislation seeks to empower municipalities, State entities, and private property owners to respond more decisively to illegal occupations and evictions. Salga’s Xolani Sotashe […]
# Cricket: The Punjab Kings extended their unbeaten run in the Indian Premier League with a commanding 54-run victory over the Lucknow Super Giants. Priyansh Arya scored 93, and Cooper Connolly 87, and the pair shared a dominant second-wicket partnership of 182 in 80 balls, to guide Punjab to 254 for seven. Lucknow could only manage […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê Section27 se onlangse bewerings oor die hervestiging van pasiënte van die Talisman-stigting, ʼn verskaffer van geestesgesondheidsorg in Johannesburg, is misleidend. Die organisasie beweer die departement se pogings om die pasiënte te verskuif, is ongekoördineerd en die betrokke families is nie voldoende geraadpleeg nie. Die departement sê geen pasiënte is van […]
# The Gauteng Health Department says the recent claims made by Section27 on the relocation of patients from the Talisman Foundation, a mental health provider in Johannesburg, are misleading. The organisation alleges that the department’s efforts to relocate the mental healthcare patients have been uncoordinated and there has not been enough consultation with the families […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns het hul plek in die CAF Kampioeneliga-eindstryd verseker nadat hulle Espérance de Tunis gister met 1-0 op Loftus Versfeld verslaan het. Brayan León het die wendoel aangeteken en ‘n punte-oorwinning van 2-0 verseker. Die “Brazilians” pak nou Marokko se AS FAR Rabat in ‘n belangrike eindstryd in ‘n tuis- en wegwedstryd […]
# Die DA se nuutverkose leierskap het die herstel van byna 300 kleinskaalse vissersvaartuigpermitte in die tradisionele lynvissektor gevier, saam met plaaslike vissers in die Wes-Kaap. Tertuis Simmers van die party sê die vreugdevolle geleentheid by die St. Helenabaai-hawe het ‘n praktiese besoek aan die visverwerkingsaanleg ingesluit waar leiers hul moue opgerol en die werk […]