# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die spoorweg wat eens die ruggraat van die openbare vervoerstelsel was, het oor die jare verval weens vandalisme, kabeldiefstal en onderbelegging. Al Kaapstad se spoorlyne werk weer, insluitend belangrike roetes tussen Khayelitsha en Mitchells Plain. Sileku sê minibus-taxi’s het die hoofbron van vervoer in die provinsie geword, maar die sektor is voortdurend onder druk weens bedryfskoste, veiligheid, onderhoud en bekostigbaarheid:
Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit sê spoorsektor is vervalle weens jare lange vandalisme [KLANK]
ENG SilekuONRail