# Sokker: Mamelodi Sundowns het hul plek in die CAF Kampioeneliga-eindstryd verseker nadat hulle Espérance de Tunis gister met 1-0 op Loftus Versfeld verslaan het. Brayan León het die wendoel aangeteken en ‘n punte-oorwinning van 2-0 verseker. Die “Brazilians” pak nou Marokko se AS FAR Rabat in ‘n belangrike eindstryd in ‘n tuis- en wegwedstryd in Mei. Die eerste een vind op 15 Mei in Pretoria plaas, gevolg deur die beslissende een in Rabat op 24 Mei. Sundowns is op soek is na hul tweede Afrika-vasteland-oorwinning
Sokker: Sundowns deur na eindronde van die CAF Kampioeneliga