# Die ANC-jeugliga sê ekonomiese beleide moet gelyke klem plaas op groei, vervaardiging en werkskepping, en inflasiebestuur. Verbruikersprysinflasie het verlede maand tot vyf-persent geklim – die hoogste vlak in twee jaar. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers op 7,5-persent gehou en die prima uitleenkoers op 10,50-persent. Die jeugliga se woordvoerder, Sindiswa Scheepers, […]
# The Western Cape MEC of Mobility, Isaac Sileku, has welcomed the Western Cape High Court’s ruling, which has found the Cape Organisation for the Democratic Taxi Association, the Khayelitsha Somerset West Local Taxi Association, and 23 individuals in contempt of court. This follows an interim order which interdicted the affected taxi associations and their […]
# The ANC Youth League says economic policies must place equal emphasis on growth, production and job creation alongside inflation management. Consumer price inflation skyrocketed to five-percent last month, the highest level in two years. Meanwhile, the South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee has maintained the repo rate at 7.5-percent and the prime lending […]
# Die Vaal Universiteit van Tegnologie vier sy diamantjubileum, wat 60 jaar van akademiese uitnemendheid, innovering en transformasie herdenk. Die visekanselier, Professor Stephen Khehla Ndlovu, het aan die SABC gesê die universiteit in Vanderbijlpark, Gauteng, het ‘n trotse nalatenskap van gegradueerdes in verskeie velde opgebou. Hy sê VUT het sy navorsingsprofiel versterk. Die instelling beplan […]
# Finansiële insluiting onder Namibiese volwassenes het verlede jaar tot 86-persent gestyg vanaf 78-persent in 2017. Die Namibiese Statistiek-agentskap se Namibiese Finansiële Insluitingsopname toon 81,5-persent van volwassenes gebruik nou erkende finansiële dienste. Die getal volwassenes wat geld leen, het egter verlede jaar tot 49,0-persent gestyg, teenoor 42,1-persent in 2017. Woordvoerder Mirjam Shihepo sê daar is […]
# The Vaal University of Technology is celebrating its Diamond Jubilee, marking 60 years of academic excellence, innovation and transformation. Vice-Chancellor Professor Stephen Khehla Ndlovu told the SABC that the university based inVanderbijlpark, Gauteng, has built a proud legacy of graduates in various fields. He says VUT has strengthened its research profile. The institution plans […]
# Die George-munisipaliteit se kredietbeheer-afdeling is tot 7 Augustus besig met ʼn deernis-registrasieveldtog in landelike en plaasgemeenskappe. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die doel van die veldtog is om inwoners in te lig oor die munisipaliteit se goedgekeurde Deernis- en Kredietbeheer-beleid, en die vereistes om vir verligtingshulp te kwalifiseer en te registreer. Sy […]
# Financial inclusion among Namibian adults increased to 86-percent last year from 78-percent in 2017. The Namibian Statistics Agency’s Namibia Financial Inclusion Survey shows 81.5-percent of adults now use formal financial services. However, the proportion of adults who borrowed money increased to 49.0-percent last year, up from 42.1-percent in 2017. The agency’s Mirjam Shihepo says the […]
# Die Stad Tshwane sê noodherstelwerk aan die grootmaat-waterpyplyn na die Mamelodi R3- en R4-reservoirs duur voort. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegniese spanne maak goeie vordering en werk tans aan die beskadigde dele by die Savannah-landgoed en die Nellmapius Chamber. Hy sê watertenkwaens is ontplooi om die betrokke klante by te staan […]