# Finansiële insluiting onder Namibiese volwassenes het verlede jaar tot 86-persent gestyg vanaf 78-persent in 2017. Die Namibiese Statistiek-agentskap se Namibiese Finansiële Insluitingsopname toon 81,5-persent van volwassenes gebruik nou erkende finansiële dienste. Die getal volwassenes wat geld leen, het egter verlede jaar tot 49,0-persent gestyg, teenoor 42,1-persent in 2017. Woordvoerder Mirjam Shihepo sê daar is ook steeds uitdagings, met landelike gemeenskappe wat sukkel om toegang tot finansiële dienste te verkry:
Finansiële insluiting onder Namibiese volwassenes neem toe [KLANK]
ENG ShihepoOnFinancialInclusion