# Police in KwaZulu-Natal are searching for a fourth suspect linked to the murder of seven Monswamy family members in Newark, KwaZulu-Natal. Victims include businessman Allen Monswamy, his wife, two children, and three elderly relatives. Authorities say the family was kidnapped, robbed and later found dead near Melmoth. Three suspects aged 21, 26 and 28, […]
# The MK Party says it has held talks with a delegation representing King Misuzulu kaZwelithini over concerns about the Ingonyama Trust Act of 1994. The party argues that current arrangements limit the monarch’s authority over 2.8-million-hectares of Zulu land and place undue control in the hands of the Trust Board and the Ministry of […]
# Cricket: A star of New Zealand’s women’s game, Suzie Bates, plans to retire after the T20 World Cup in England after playing at the highest level for the past two decades. The 38-year-old played 178 one-day matches and 177 T20s for the White Ferns, making her the most capped female international in history. Bates […]
# Krieket: ‘n Ster van Nieu-Seeland se vrouespel, Suzie Bates, gaan na die T20-Wêreldbekertoernooi in Engeland uittree nadat sy die afgelope twee dekades op die hoogste vlak gespeel het. Die 38-jarige het 178 eendagwedstryde en 177 T20’s vir die White Ferns gespeel, wat haar die mees ervare vroulike internasionale speler ooit maak. Bates het meer […]
# Tennis: Die Paraguaanse kwalifiseerder Adolfo Daniel Vallejo sê hy voel asof hy ‘n fliek beleef nadat hy die voormalige wêreld-nommer-drie Grigor Dimitrov, in die eerste ronde van die Madridse Ope uitgeskakel het. Die 21-jarige het verlede maand die eerste keer die top-100 en speel hierdie week in sy eerste Meesters-een-duisend-toernooi. Hy is die eerste […]
# Tennis: Paraguayan qualifier Adolfo Daniel Vallejo says he feels like he was living a movie after dispatching former world number three Grigor Dimitrov in the first round of the Madrid Open. The 21-year-old cracked the top-100 for the first time last month and is making his Masters One-thousand debut this week. He is the […]
# Suid-Afrika se petrochemiese maatskappy, Sasol, het ʼn volhoubaarheid-sertifikaat van die voorste Duitse agentskap vir tegniese inspeksie, TÜV SÜD, (spreek uit: “toof zood”) ontvang vir sy volhoubare stralerbrandstof. Die sertifisering maak toekomstige uitvoere na die Europese Unie moontlik. Die brandstof word by Sasol se Natref-raffinadery in Sasolburg in die Vrystaat vervaardig van gebruikte kook- en groente-olie. […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng is sterk gekant teen die Emfuleni-munisipaliteit se besluit om in Junie vyf afgevaardigdes te stuur na die Wêreld-beraad vir Stede in Singapoer. Volgens ʼn aanvanklike kostebepaling sal dit sowat 970-duisend-rand kos. Gerda Senekal van die VF Plus sê die betoog dat sulke reise langtermynvoordele bied is nie geldig nie, […]
# President Cyril Ramaphosa sê die hervormingsagenda wat deur Operasie Vulindlela aangevuur word, het stukrag gekry wat toenemend vertroue in die ekonomiese koers versterk. Dis ʼn gesamentlike projek van die Presidensie en die Nasionale Tesourie om die instelling van strukturele hervorming te versnel en ekonomiese herstel te ondersteun. Ramaphosa sê die regering bly verbind tot […]