Skip to content

ActionSA Wes-Kaap sê Sarepta-ouetehuis onder ernstige operasionele en finansiële druk [KLANK]

# ActionSA in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd na ‘n toesigbesoek aan die Sarepta-ouetehuis in Kuilsrivier, wat bevind het die fasiliteit is onder ernstige operasionele en finansiële druk. Sarepta huisves tans 136 inwoners, waarvan nagenoeg 60-persent psigiatriese pasiënte is wat uit hospitale in die sorg van die inrigting ontslaan is. Stephan Gerber van ActionSA sê die tehuis is oorspronklik gestig vir bejaardes, maar op die oomblik val slegs 40-persent van die pasiënte in die kategorie.

AFR GerberONOldAgeHome