# Die George-munisipaliteit se kredietbeheer-afdeling is tot 7 Augustus besig met ʼn deernis-registrasieveldtog in landelike en plaasgemeenskappe. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die doel van die veldtog is om inwoners in te lig oor die munisipaliteit se goedgekeurde Deernis- en Kredietbeheer-beleid, en die vereistes om vir verligtingshulp te kwalifiseer en te registreer. Sy sê huishoudings wat kwalifiseer, sal met aansoeke en navrae gehelp word:
George-munisipaliteit begin met Deernis-registrasieveldtog [KLANK]
AFR KloseONDrive