Skip to content

VUT vier 60 jaar van akademiese uitnemendheid [KLANK]

# Die Vaal Universiteit van Tegnologie vier sy diamantjubileum, wat 60 jaar van akademiese uitnemendheid, innovering en transformasie herdenk. Die visekanselier, Professor Stephen Khehla Ndlovu, het aan die SABC gesê die universiteit in Vanderbijlpark, Gauteng, het ‘n trotse nalatenskap van gegradueerdes in verskeie velde opgebou. Hy sê VUT het sy navorsingsprofiel versterk. Die instelling beplan om navorsing in kunsmatige intelligensie, nanotegnologie en 3D-drukwerk uit te brei:

ENG-NdlovuOnVUT