# Rugby: Backline player Stedman Gans hopes to play his 100th match for the Bulls in Saturday’s United Rugby Championship group encounter against Benetton at Loftus. The former Blitzbok star played 22 matches for the Blue Bulls and 45 for the Bulls since 2017. He describes his time in Pretoria as a blessing. The Bulls […]
# Rugby: Agterspeler Stedman Gans hoop om sy 100ste wedstryd vir die Bulle te speel in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-groepwedstryd teen Benetton op Loftus. Die voormalige Blitsbok-ster het sedert 2017 in 22 wedstryde vir die Blou Bulle en 45 vir die Bulle gespeel. Hy beskryf sy tyd in Pretoria as ‘n seën. Die Bulle is […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy het ‘n doelgerigte groep aangewys vir volgende week se tweede belyningskamp in Kaapstad. Die 25 voorspelers en 15 agterspelers sluit twee nuwelinge in – die Leeus-losvoorspeler Sibabalwe Mahashe en die veelsydige Haaie-agterspeler Zekhetelo Siyaya – en tien spelers wat nog nie toetse gespeel het nie. Verskeie ervare Bokke […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrika tree na vore as ‘n toonaangewende bestemming vir wêreldwye infrastruktuur-belegging, met beleggers toenemend op soek na bestendige, langtermyngeleenthede. Hy het op die SA Infrastruktuur-beleggingsberaad Suid-Afrika se groot, uiteenlopende ekonomie, sterk finansiële sektor en groeiende stedelike bevolking as belangrike voordele benadruk. Ramaphosa het verwys na BlackRock se verbintenis van nege-miljard-rand […]
# Die Franse president, Emmanuel Macron, het ‘n belegging van 444-miljard-rand aangekondig tydens ‘n Afrika-beraad in Kenia. Hy sê Afrika en Frankryk is gelyke vennote met gemeenskaplike doelwitte. Macron het 230-miljard-rand in beleggings in privaat en openbare fondse van Franse ondernemings aangekondig, asook 148-miljard-rand van Afrika-ondernemings, vir energie-oordrag, landbou en kunsmatige intelligensie. Die beraad word […]
# President Cyril Ramaphosa says Africa is emerging as a leading destination for global infrastructure investment, with institutional investors increasingly seeking stable, long-term opportunities. He was speaking at the SA Infrastructure Investment Summit. Ramaphosa highlighted the country’s large, diversified economy, strong financial sector, and growing urban population as key advantages. He referenced a nine-billion-rand commitment […]
# ActionSA verwelkom die uitspraak van die Konstitusionele Hof wat bevestig dat verwerpte asielsoekers nie onbepaald in Suid-Afrika kan bly deur herhaalde regsaansoeke nie. Lerato Ngobeni van die party sê die uitspraak versterk bestaande immigrasiewette en beklemtoon mislukkings in afdwinging en administrasie. Ngobeni het die Departement van Binnelandse Sake versoek om dringend hervormings in te […]
# Ongeveer 250 vragmotors is steeds vasgekeer op die N1 buite Worcester in die Boland weens oorstromings, terwyl meer as 20 busse by ‘n vulstasie geparkeer is waar hulpbronne uitgeput is. Jo-Anne Otto van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê hoewel opruimingsoperasies aan die gang is, sal dit etlike ure neem om die agterstand op te klaar […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he named a purpose and goal-driven 40-man squad for next week’s second alignment camp in Cape Town. The group of 25 forwards and 15 backs features two newcomers – Lions’ loose forward Sibabalwe Mahashe and the Sharks’ versatile back, Zekhethelo Siyaya, and ten uncapped players. With several experienced […]