Skip to content

Taxi-ontwrigting laat Kaapstadse pendelaars gestrand [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering sê taxi-operateurs se ongemagtigde versetoptrede ontwrig dienste op verskeie staanplekke in Kaapstad, insluitend Nyanga, Wynberg, Mfuleni en Langa. Daar was geen taxi’s beskikbaar in Nyanga en Wynberg nie en slegs beperkte diens in ander gebiede wat geraak is. Die LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê bus- en treindienste is wel beskikbaar vir pendelaars. Sileku voeg by pendelaars behoort nie die prys te betaal vir geskille in die taxibedryf nie:

ENG SilekuTaxiGoSlow