# Atletiek: Die wêreld se vinnigste man, Usain Bolt, het die Australiese naelloopsensasie Gout Gout aangespoor om homself met ‘n sterk ondersteuningspan te omring sodat hy nie deur sukses ontspoor word nie. Die agtienjarige Gout word reeds vergelyk met die Jamaikaan wat steeds die wêreldrekords in die 100- en 200-meter hou. Bolt sê Gout het […]
# Die Madlanga-kommissie se getuienisleier, Matthew Chaskalson, het Tshwane se finansiële hoof, Gareth Mnisi, uitgedaag oor moontlike bedrog met ‘n tenderproses. Chaskalson wou weet hoe ‘n aanbeveling gedoen kon word voor die punte-toekenning voltooi is, en beskryf dit as ‘n ernstige teenstrydigheid. Mnisi is beskuldig van ‘n eng begrip van ‘n belangebotsing. Hy hou vol […]
# Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê nasionale kommissaris Fannie Masemola se verskyning in die Pretoriase Landdroshof is ‘n toets vir die diens se integriteit. Hy staan tereg oor ‘n omstrede tender. Mathe sê die saak toets ook aanspreeklikheid en respek vir die oppergesag van die reg. Sy het beklemtoon dat niemand bo die wet verhewe […]
# Die Nasionale Seereddingsinstituut het aangesluit by ‘n gesamentlike soektog nadat ‘n man gister naby Durban se hawe vermis geraak het. Woordvoerder Craig Lambinon sê sewe verstekelinge is volgens berigte oorboord vanaf ‘n houerskip, sowat vyf seemyl van die kus af, met ses wat gered is. Hy sê reddingsvaartuie en stroom-ontleding is ontplooi, en alle […]
# The Madlanga commission’s evidence leader, Matthew Chaskalson, has challenged Tshwane’s chief financial official, Gareth Mnisi, over possible fraud in a tender process. Chaskalson questioned how a recommendation could be made before scoring was completed, calling it a serious anomaly. Mnisi has been accused of having a narrow view of conflict of interest. He maintained […]
# National police spokesperson Athlenda Mathe says national commissioner Fannie Masemola’s appearance at the Pretoria Magistrate’s Court is a test for the service’s integrity. He faces charges regarding a controversial tender. Mathe says the case also tests accountability, and respect for the rule of law. She emphasised police’s stance that no-one is above the law, […]
# The National Sea Rescue Institute joined a multi-agency search operation after a man went missing off the port of Durban yesterday. NSRI spokesperson Craig Lambinon says seven stowaways reportedly went overboard from a container vessel about five nautical miles offshore, with six rescued and one still missing. He says rescue craft and drift analysis […]
# Staatsaanklaer Tholoana Sekhonyana het aan die Landdroshof in Pretoria-Noord gesê die borgtogbesluite teen die geskorste polisie-sersant Fannie Nkosi moet op die belange van geregtigheid fokus. Sekhonyana het aangevoer bewyse van onverklaarbare kontant en beweerde beplande oortredings toon ‘n geneigdheid tot misdaad. Sy beklemtoon sy vrylating kan ondersoeke belemmer en die staat se saak in […]
# Die Vryheidsfront Plus sê onsekerheid oor Suid-Afrika se motorvervaardigingsektor verdiep weens stadige regeringsbesluitneming en beleidsvertragings. Jaco Mulder van die party waarsku die bedryf, wat 22,6-persent tot die vervaardigingsuitset bydra en honderde-duisende werksgeleenthede ondersteun, verkeer onder druk in wêreldwye mededinging en plaaslike uitdagings. Hy sê swak infrastruktuur, energiebeperkings en stygende koste versnel die verval van […]