# Emergency services remain on high alert as severe weather continues to affect KwaZulu-Natal and the Eastern Cape. The South African Weather Service says an orange level 6 warning for disruptive rainfall and flooding remains in place for parts of KwaZulu-Natal. At the same time, the Eastern Cape is under an Orange Level 5 warning […]
# Agriculture union TLU SA voiced its support for Grain SA’s opposition to the proposed soybean location differential, warning that it could unfairly reduce farmers’ incomes. The location differential is a price-adjustment linked to where crops originate and the distance to delivery points. The organisation’s Bennie van Zyl says producers should not bear additional financial […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, sê hulle kragmeting met die All Blacks sal die perfekte voorbereiding wees vir hulle seisoen. Nieu-Seeland skop volgende Vrydag sy toer in Kaapstad af teen die Stormers en pak die Bulle op 15 Augustus in Pretoria. Ackermann sê dié wedstryd het veroorsaak dat hulle hul voorbereidings vir […]
# Rugby: Bulls coach Johan Ackermann says their clash against the All Blacks will provide the perfect test as they continue their build-up to the season. New Zealand will launch their Greatest Rivalry Tour against the Stormers in Cape Town next Friday before taking on the Bulls in Pretoria on August 15. Ackermann says the fixture demands […]
# Die Madlanga-kommissie het die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, ondervra oor bewerings rakende misbruik van Misdaadintelligensie-fondse. Sy het getuig sy was nie bewus van enige ondersoeke nie en sulke sake val onder die Valke. Johnson voeg by die direktoraat sou aandag gee aan enige ondersoek na bewerings wat die parlementslid […]
# Die DA sê vertragings met die Gautengse Onderwysdepartement se aanlyn toelatingsproses vir grade 1 en 8 kan nog ‘n leerder-plasingskrisis veroorsaak. Aansoeke vir volgende jaar open op 4 Augustus en sluit op 5 September. Die DA se woordvoerder, Sergio Isa dos Santos, sê die DA gaan oorsigbesoeke bring aan distrikskantore om te verseker elke […]
# Zimbabwiese gesondheids- en landbou-owerhede het weer gewaarsku teen die onwettige gebruik om antiretrovirale middels vir hoenders te voer om groei te bespoedig. Daily Maverick berig amptenare waarsku die misbruik van die middels hou ‘n ernstige openbare gesondheids-gevaar in en kan lei tot anti-mikrobiese weerstand. Kenners maan pluimveeboere om goedgekeure boerderymetodes te gebruik in plaas […]
# Die Internasionale Handelsadministrasie-kommissie beveel hoër aksynsbelasting aan op ingevoerde grondboontjiebotter, van 99-sent per kilogram tot 25-persent van die waarde. ‘n Ondersoek het bevind stygende invoere, meestal uit Indië, benadeel plaaslike vervaardigers. Die kommissie sê binnelandse produksie, verkope en fabrieks-vermoë het afgeneem weens stygende produksiekoste. Die kommissie het ook ‘n ondersoek gelas na ‘n tydelike […]
# The Madlanga commission questioned the former head of the Investigating Directorate against Corruption, Andrea Johnson, about allegations of misuse of Crime Intelligence funds. She testified she was unaware of any investigations and such matters fall under the Hawks. Johnson adds any investigation into allegations raised by Member of Parliament Fadiel Adams would have been […]