# Die Madlanga-kommissie het die verskyning van sakeman, Suliman Carrim, tot 29 April uitgestel. Carrim sou vandag getuig, maar hy ontvang steeds mediese sorg ná ‘n voorval in ‘n gimnasium in Sandton vroeër hierdie week. Carrim word beskuldig dat hy meer as twee-miljoen-rand in betalings aan ‘n onderneming wat verbind word met die omstrede sakeman, […]
# The Madlanga Commission has postponed the appearance of North West businessman Suliman Carrim to April 29. Carrim was due to testify today but remains under medical care following a health incident at a Sandton gym earlier this week. Carrim is accused of concealing over two-million-rand in payments to a company linked to controversial businessman […]
# Die DA in Gauteng sê die ineenstorting van Tshwane se rioolwater-bestuurstelsel het rioolbesoedeling veroorsaak wat ‘n gevaar inhou vir inwoners se gesondheid. Woordvoerder Leanne de Jager sê dit het aan die lig gekom in die Departement van Water en Sanitasie se Groendruppel-verslag van verlede jaar, wat ook wys hoe Tshwane se Groendruppel-telling getuimel het […]
# The DA in Gauteng says the collapse of Tshwane’s wastewater management system has resulted in sewage pollution that poses a risk to residents’ health. Spokesperson Leanne de Jager says this was revealed in the Water and Sanitation Department’s 2025 Green Drop Report, which also showed Tshwane’s Green Drop score plummeted from 82-percent in 2013 to […]
# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het op ‘n jaar grondslag met 9,7-persent in Februarie gestyg. Die toename is hoofsaaklik gedryf deur sterk winste in platinumgroepmetale, chroomerts, mangaanerts en goud, terwyl dalings in ystererts en steenkool die algehele prestasie benadeel het. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke SA sê mineraalverkope het met 58,3-persent toegeneem in vergelyking met die […]
# Statistics South Africa says mining production rose by 9.7-percent year-on-year in February. The increase was driven mainly by strong gains in platinum group metals, chromium ore, manganese ore and gold, while declines in iron ore and coal weighed on overall performance. Stats SA’s Juan-Pierre Terblanche says mineral sales surged by 58.3-percent compared to a […]
# Staatsaanklaer Joel Cesar verwerp die versoek van EFF-leier Julius Malema se regsverteenwoordiger vir ‘n vonnis sonder gevangenisstraf en sê hy is ‘n parlementslid wat gekies het om die wet te oortree. Hy het in die Landdroshof in KuGompo City in die Oos-Kaap gesê Malema se optrede stuur ‘n gevaarlike boodskap aan jong ondersteuners. Hy […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging vra munisipaliteite moet in die middelpunt van plaaslike ekonomiese ontwikkeling geplaas word, en voer aan ontwikkelende plaaslike regering moet meer as dienslewering bied om dryfvere van produksie en groei te word. SALGA se president, Bheki Stofile, het op ‘n beraad beklemtoon plaaslike ekonomiese ontwikkeling moet infrastruktuur, landbou, vervaardiging en plaaslike […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n plan uiteengesit om munisipaliteite as ekonomiese bedryfstelsels te versterk om plaaslike groei en belegging aan te vuur. Hy het op ‘n beleggingskonferensie in Boksburg, Gauteng, gesê munisipaliteite moet meer doen om daadwerklike bemagtigers van ekonomiese bedrywighede te word. Ramaphosa beklemtoon die vermindering van rompslomp, die bevordering van plaaslike entrepreneurskap […]