Skip to content

Suliman Carrim word borgtog van R100 000 toegestaan ​​met streng voorwaardes [KLANK]

# Die Pretoriase Landdroshof het borgtog van 100-duisend-rand toegestaan aan die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, wat beskuldig word van minagting omdat hy nie voor die Madlanga-kommissie verskyn het nie. Hy is onlangs aangekeer toe hy na Dubai wou vlieg. Landdros Marc Curlewis sê die staat het versuim om te bewys Carrim sal sy verhoor ontduik of ‘n gevaar vir die publiek inhou, maar streng borgtogvoorwaardes opgelê. Hy het die saak tot 8 Desember uitgestel:

ENG-CurlewisOnCarrim