# Rugby: Twee van die Leeus se agt Junior Springbokke speel môre in die Curriebeker-wedstryd teen die Pumas in Johannesburg terwyl die ander ‘n blaaskans kry nadat hulle die Junior Wêreldkampioenskap in Georgië ingepalm het. Mahle Sithole en Thando Biyelo is albei in die beginspan, onderskeidelik as haker en flank. Asad Moos begin op die […]
# Rugby: Two of the Lions’ eight Junior Springboks will play in tomorrow’s Currie Cup match against the Pumas in Johannesburg, while the others are rested after clinching the Junior World Championship in Georgia. Mahle Sithole and Thando Biyelo were both included in the starting-15, on hooker and flank, respectively. Asad Moos was picked on […]
# The Section 89 impeachment committee is studying the Western Cape High Court’s judgment that temporarily halted its public hearings into president Cyril Ramaphosa’s impeachment process. Chairperson Makashule Gana says the interdict applies to the public hearings pending Ramaphosa’s review application. He says the committee will carefully assess the full judgment to determine which aspects […]
# Statistics South Africa says retail trade sales increased by 2.3-percent in May compared with the same month last year, showing continued growth in consumer spending. The biggest increases came from other retailers, clothing and footwear stores, and general dealers. Stats SA’s Raquel Floris says over the three months to May, retail sales were two-percent […]
# Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het met 2,3-persent in Mei gestyg in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, wat voortgesette groei in verbruikersbesteding toon. Die grootste toenames het van ander kleinhandelaars, klerasie- en skoeiselwinkels en algemene handelaars gekom. Raquel Floris van Statistiek SA sê oor die drie maande tot Mei was kleinhandelverkope twee-persent hoër as […]
# ‘n Verslag deur die Internasionale Raad vir Mynbou en Metale waarsku watertekorte word ‘n reuse-struikelblok vir mynbou en internasionale energie-oordrag. Die studie het bevind 30-persent van mynbou- en metaalgeriewe word in gebiede met water-bekommernisse bedryf, terwyl 96-persent van Suid-Afrika se geriewe aan ernstige droogtegevare blootgestel is. Die verslag sê gesamentlike optrede van regerings, beleggers […]
# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sandile Khumalo, bevraagteken die regsgrondslag vir die insluiting van 12 name in die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie se ondersoek na die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo. Hy het gesê die meeste van die name is nie in die oorspronklike Artikel 27-beëdigde verklaring van die Parlementslid Fadiel Adams nie. Die hoof van die direktoraat, […]
# Meer as tien-duisend mense is oornag in die suidweste van Frankryk ontruim nadat ‘n veldbrand vinnig versprei het en sowat twee-duisend hektaar grond wes van Bordeaux verwoes het. Data toon veldbrande het vanjaar reeds meer grond in Europa verbrand as die jaarlikse gemiddelde van die afgelope twee dekades. Dit volg op drie opeenvolgende hittegolwe, […]
# Madlanga commission commissioner Sandile Khumalo has questioned the legal basis for including 12-names in the Investigating Directorate against Corruption’s investigation into Crime Intelligence head Dumisani Khumalo. He notes most of the names did not appear in the original Section 27 referral affidavit by Member of Parliament Fadiel Adams. The directorate’s head, Andrea Johnson, conceded […]