# Die MK-party se adjunkpresident, Duduzane Zuma, sê die regering kan nie alleen die nodige werksgeleenthede skep nie. Hy het jongmense op ‘n verkiesingsbyeenkoms in Umlazi, Durban, aangemoedig om entrepreneurskap te oorweeg en sakegeleenthede te benut. Zuma sê beleggings is noodsaaklik vir volhoubare werkskepping en vra meer jong leiers in die politiek, sakewêreld en tegnologiesektor. Hy sê die party het ‘n plan om meer geleenthede vir jongmense te skep indien hy verkies word:
MK-party se adjunkpresident vra groter rol vir jongmense in ekonomie [KLANK]
ENG-ZumaOnEmployment