# Credit ratings agency Moody’s says its baseline assumption is for the government of national unity to hold through its term, with both the ANC and DA having an interest in preserving stability ahead of the 2029 general election. South Africa will hold the local government elections on November 4th. Moody’s says the 2027-2029 electoral cycle […]
# Krieket: Die veteraan-kolwer Kane Williamson sal vir Nieu-Seeland speel in toetse teen Ierland en Engeland nadat hy ingesluit is in die toergroep van 19 spelers. Die 35-jarige voormalige kaptein het reeds nege-duisend-461 lopies aangeteken en hoop om dit in Europa 10-duisend te maak. Hy het in Desember gesê hy oorweeg om uit te tree, […]
# Die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum sê damvlakke het skerp gestyg ná swaar reën, met verskeie damme wat tans oorloop. Sekere damme in die Tuinroete en die Sentrale Karoo het binne ure vanaf lae vlakke tot meer as 100-persent gestyg, wat kommer veroorsaak oor moontlike oorstromings stroomaf. Colin Deiner van die sentrum sê die vinnige styging ná […]
# The Western Cape Disaster Management Centre says dam levels have risen sharply following heavy rainfall, with several dams now exceeding full capacity. Some dams in the Garden Route and Central Karoo rose from low levels to over 100-percent within hours, raising concerns about possible downstream flooding. The centre’s Colin Deiner says the rapid increase, […]
# Cricket: Veteran batter Kane Williamson will play for New Zealand in Tests against Ireland and England after being named in the 19-man squad. The 35-year-old former captain hopes to reach 10-thousand runs in Europe, currently standing on nine-thousand-461. He said in December he was considering retirement, but had now committed to the Black Caps’ […]
# Swaar reën en oorstromings het groot skade aangerig in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap. Meer as 200-millimeter reën is in die Bitou-munisipaliteit gemeet, insluitend 197-millimeter in Knysna. ‘n Sewe-en-dertigjarige vrou is in die dorp dood toe ‘n boom op haar motor geval het. Woordvoerder Herman Peters vra motoriste om hulle reise so ver moontlik […]
# Sokker: Die verdedigende kampioen, Mamelodi Sundowns, het sy kans verbeur om sy voorsprong boaan die Premierliga-punte te vergroot na ‘n gelykopstryd teen Kaizer Chiefs op Loftus Versfeld. Flavio Silva het Amakhosi laat voorloop en Bryan Leon het die telling gelykop gemaak. Die Brasiliane is nou net drie punte voor Orlando Pirates, wat een wedstryd […]
# Heavy rain and flooding have caused major damage in the Garden Route district municipality in the Western Cape. More than 200-millimetres of rain was recorded in the Bitou Municipality yesterday, with 197-millimetres in Knysna. A 37-year-old woman died when a tree fell on top of her vehicle. Spokesperson Herman Peters urges motorists to avoid […]
# Cosatu in Johannesburg veroordeel die minister van Finansies, Enoch Godongwane, se onwilligheid om die betalingsraamwerk-ooreenkoms vir munisipale werkers in te stel. Die minister dreig om Stad Johannesburg se toelaagbefondsing te weerhou as die stad nie sy finansiële sake in orde kry nie. Hy eis ook ʼn verduideliking oor hoe die metro die tweejaar-salarisooreenkoms van […]