# The DA says Gauteng residents are living in fear as violent crime continues to rise across the province. According to the party, recent shootings and other violent incidents in several areas, including Johannesburg, Westbury, Soweto and Boksburg, reflect a breakdown in law and order. The DA’s Michael Sun says communities are being affected by […]
# Die politieke ontleder Daniel Silke sê die nuwe DA-leier, Geordin Hill-Lewis, ondervind aansienlike uitdagings om die party aantreklik te maak vir ‘n breër groep kiesers. Kaapstad se burgemeester het ‘n oorweldigende meerderheid ontvang op die party se kongres om die amp oor te neem by John Steenhuisen, wat na byna sewe jaar bedank het. […]
# Political analyst Daniel Silke says newly elected DA leader Geordin Hill-Lewis faces substantial challenges in making the party attractive to a broader group of voters. The Cape Town mayor received an overwhelming majority at the party’s congress to take over the helm from John Steenhuisen, who stepped down after almost seven years in office. […]
# Die adjunkminister van Verdediging en Militêre Veterane en UDM-leier, Bantu Holomisa, het volle vertroue in Roelf Meyer as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Amerika. Die 78-jarige voormalige Nasionale Party-politikus het ‘n sleutelrol gespeel in die onderhandelinge wat tot die einde van apartheid gelei het, en het ook gedien in die regering van nasionale eenheid […]
# Deputy minister of Defence and Military Veterans and UDM leader, Bantu Holomisa, says he has full confidence in Roelf Meyer, who has been appointed as South Africa’s ambassador to the US. The 78-year-old, a former National Party politician, played a key role in negotiations that led to the end of apartheid. He then served […]
# Sowat 250 mense word vermis nadat ‘n boot met Rohingja-vlugtelinge en Bangladesjiese burgers in die Andaman-see in die noord-oostelike Indiese Oseaan omgeslaan het. Die vaartuig het vanaf Bangladesj vertrek onderweg na Maleisië toe dit skynbaar gesink het weens sterk wind, rowwe see en oorlading. Die Bangladesjiese Kuswag het nege mense gered. Die Verenigde Nasies […]
# About 250 people, including children, are feared missing after a boat carrying Rohingya refugees and Bangladeshi nationals capsized in the Andaman Sea, northeastern Indian Ocean. The vessel had departed from Teknaf, Bangladesh, and was heading to Malaysia when it reportedly sank due to strong winds, rough seas, and overcrowding. The Bangladesh Coast Guard managed […]
# Die MK-party het die besluit van die Regterlike Dienskommissie om regter Aubrey Ledwaba aan te beveel as regterpresident van die Gauteng-afdeling van die Hooggeregshof, verwerp en veroordeel. Hy was die enigste kandidaat vir ‘n onderhoud vir die pos, waarin hy waargeneem het nadat regter Dunstan Mlambo as adjunkhoofregter aangestel is. Die MK-party sê hulle […]
# The MK Party has rejected and condemned the decision by the Judicial Service Commission to recommend Judge Aubrey Ledwaba for appointment as Judge President of the Gauteng Division of the High Court. He was the only candidate interviewed for the position, which he has been acting in after Justice Dunstan Mlambo was appointed Deputy Chief Justice. […]