# Oekraïne waarsku ʼn onderbreking in Amerikaanse wapenbesendings sal Rusland aanmoedig om die oorlog te verleng, wat al langer as vier jaar duur. Die Withuis het vroeër gesê hy het sommige wapenbesendings gestaak. Woordvoerder Anna Kelly sê daar is besluit om Amerikaanse belange eerste te stel ná die Departement van Verdediging se hersiening van militêre […]
# Ukraine has warned an interruption of US weapon shipments will encourage Russia to prolong the war, now in its fourth year. The White House earlier said it had cut off some weapons deliveries to Ukraine. Spokesperson Anna Kelly says the decision was taken to put America’s interests first following a Defence Department review of […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni verwelkom die metro se aankondiging dat inwoners wat op 1 Julie verkeerde tariewe betaal het, ‘n terugbetaling sal ontvang. Die party sê dit het gebeur weens ‘n tegniese fout in die stelsel. Denise Janse van Rensburg van die party sê die mees omstrede kwessie is die verkeerde basiese tarief […]
# Die DA sê hy ondersteun die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, se oproep dat alle polisielede wat by misdade betrek word, aangekeer of aangekla word. Dianne Kohler Barnard van die DA sê hulle gaan van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, eis dat al sulke lede onmiddellik geskors en hul […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni welcomes the metro’s announcement that residents who paid incorrect charges on 1 July will receive a refund. The party says this was due to a technical error in the meter system. The party’s Denise Janse van Rensburg says the most contentious issue is the incorrect basic charge of […]
# The DA says it fully supports the chairperson of Parliament’s Police Portfolio Committee, Ian Cameron’s call for the immediate suspension of all SAPS members arrested or charged with serious criminal offences. The DA’s Dianne Kohler Barnard says it will write to Police minister, Senzo Mchunu to demand the immediate suspension of all such SAPS […]
# Tennis: Verlede jaar se naaswenner, Jasmine Paolini, is die jongste ster wat op Wimbledon uitgeskakel is. Nege van die tien topgekeurde mans- en vrouespelers is binne die eerste twee dae uitgeskakel. Die tweede-gekeurde Coco Gauff, die derde-gekeurde Jessica Pegula en die vyfde-gekeurde Zheng Qinwen het almal in die eerste ronde verloor, en die vierde-gekeurde […]
# Tennis: Last year’s runner-up, Jasmine Paolini, became the latest star to crash out of Wimbledon. In the first two days, nine of the top 10 seeded men’s and women’s singles players were eliminated. Second-seeded Coco Gauff, third-seeded Jessica Pegula, and fifth-seeded Zheng Qinwen all lost in the first round, while fourth-seeded Paolini was ousted […]
# Die wag is verby vir K-pop-bewonderaars. Die Suid-Koreaanse groep, BTS, het gister hulle lang verwagte terugkeer aangekondig en beplan ʼn nuwe toer en album vir volgende jaar. Hulle het die aangekondiging gedoen met hulle eerste regstreekse uitsending nadat al die orkeslede hulle militêre diensplig voltooi het. Die groep van sewe lede sê hulle vertrek […]