# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, verwerp bewerings dat sy opmerkings oor G-O-P-huise en die kindertoelae neerkom op stem-kopery of emosionele afpersing. Hy het die naweek tydens ‘n deur-tot-deur veldtog in Vryheidspark, Johannesburg, gesê G-O-P-huise en kindertoelae is die regstreekse gevolg van ANC-beleid en dat kiesers die ANC erkenning moet gee en dankbaar […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has advised all motorists to exercise extreme caution across the metro due to persistent heavy rainfall, wet road surfaces, and severe localised flooding. The severe weather has already caused flooding in some areas, leaving multiple vehicles submerged and stranded in high water. JMPD spokesperson Xolani Fihla says localised flooding has been […]
# ANC national chairperson Gwede Mantashe has rejected assertions that his comments on RDP housing and the child support grant amount to vote-buying or emotional blackmail. During a door-to-door campaign in Freedom Park, Johannesburg, over the weekend, he pointed out that RDP housing and child support grants were direct results of ANC policies, arguing that […]
# Die president van Oekraïne,Volodymyr Zelensky, sê hy wil billike vrede hê sonder enige hernude aggressie deur Rusland. Hy het gister met die Amerikaanse president Donald Trump se topgesante, Steve Witkoff en Jared Kushner, in Kiëf vergader, nadat hulle Saterdag die Russiese president Vladimir Putin ontmoet het. Zelensky sê sy land moet sy eie teen-ballistiese […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, pak die plaaslike speler Ben Shelton in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope. Die Spanjaard het die 20ste-gekeurde Amerikaner Tommy Paul, verslaan, terwyl Shelton die Griek Stefanos Tsitsipas uitgeskakel het. Nog ‘n Amerikaner, Frances Tiafoe, het 2021 se kampioen, Daniil Medvedev van Rusland, geklop. Die tweemalige vroue-kampioen, Aryna […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz has set up a blockbuster quarterfinal clash against Ben Shelton at the US Open. The Spaniard beat American 20th seed Tommy Paul, 6-4, 6-3, 6-4, while American eighth seed Ben Shelton defeated Greece’s Stefanos Tsitsipas. Another local, Frances Tiafoe, dispatched 2021 champion Daniil Medvedev of Russia. In the women’s […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he wants a just peace with no opportunity for renewed aggression by Russia. He met with US president Donald Trump’s top envoys, Steve Witkoff and Jared Kushner, in Kyiv yesterday; they also met with Russian president Vladimir Putin on Saturday. Zelensky says his country needs to develop its own […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om teen die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, op te tree oor die voortgesette opskorting van ‘n nuwe handboekkatalogus vir die Grondslagfase. Vakbond-woordvoerder Nomusa Cembi sê ‘n ondersoek van die verkrygingsproses het geen oortredings gevind nie. Die vakbond beskuldig Gwarube van politieke […]
# ‘n Nuwe politieke beweging, die African Cultural Identity Movement, of ACIM, is amptelik in Botshabelo in die Vrystaat bekend- gestel. ACIM-woordvoerder, Thato Khoathela, sê die beweging is gestig om uitdagings van Afrika-gemeenskappe te hanteer, met ‘n fokus op die herstel van Afrika-identiteit en -kultuur. Hy sê ACIM wil hê Afrikane moet ‘n groter rol […]