# Die DA sê die strafregstelsel misluk om slagoffers van misdaad te beskerm. Sy toesigbesoeke het tekorte aan bewysstelle vir seksuele oortredings by sommige polisiestasies gevind, wat sake van geslagsgeweld beïnvloed. Die DA-leier Geordin Hill-Lewis sê swak wetstoepassing, swak ondersoeke en hof-vertragings beteken misdadigers kom weg en gemeenskappe bly onveilig. Hill-Lewis vra beter wetstoepassing, deegliker […]
# The DA says the criminal justice system is failing to protect victims of crime. Its oversight visits found shortages of sexual offence evidence kits at some police stations, which affects cases of gender-based violence. DA leader Geordin Hill-Lewis states weak policing, poor investigations and delays in court are allowing criminals to go free and […]
# Die ANC se provinsiale taakspan in die Oos-Kaap het drie lede geskors wat in Maart suksesvol was om met ʼn regsproses te keer dat die party se provinsiale konferensie plaasvind. Die provinsiale taakspan beskuldig Lwazi Rotya, Sinethemba Mpande en Nompumelelo Mzothwa van wangedrag en dat hulle die party in oneer gebring het. Die ANC […]
# The ANC Provincial Task Team in the Eastern Cape has suspended three members who successfully launched a legal challenge preventing the party’s provincial conference from going ahead in March. The three are Lwazi Rotya, Sinethemba Mpande, and Nompumelelo Mzothwa. The provincial task team has accused the trio of misconduct and bringing the party into […]
# Die burgerlike teen-immigrasiegroep March and March het aspekte van president Cyril Ramaphosa se toespraak oor onwettige immigrasie verwelkom, maar sê die regering se voorgestelde maatreëls ignoreer die omvang van die krisis. Ramaphosa sê die regering sal sy migrasiestrategieë verbeter en toeslaan op mense wat die land onwettig binnekom. March and March se leier, Jacinta […]
# ʼn Aardbewing van 7,8 het die Mindanao-streek in die suide van die Filippyne vanoggend getref. Minstens 15 mense is dood en 129 beseer. Sowat 138 naskokke is aangeteken. Die aardbewing het gelei tot tsunami-waarskuwings in dié land, Indonesië en Japan. Owerhede sê noodpersoneel fynkam die puin van ingestorte geboue en waarsku die sterftesyfer kan […]
# Anti-immigration civic group March and March Movement has welcomed aspects of president Cyril Ramaphosa’s address on illegal immigration, but says government’s proposed measures fail to address the scale of the crisis. In his address on Sunday, the president stated that government would improve its migration strategies and clamp down on those illegally entering the […]
# Rugby: Die Springbok-hulpafrigter Tony Brown het ‘n tweejaarkontrak vanaf 2028 gesluit met Nieu-Seeland, vir wie hy tussen 1999 en 2001 18 toetse gespeel het. Sy kontrak met die Bokke eindig na volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi in Australië. Dave Rennie en die res van sy All Blacks-afrigtingspan is tans net tot die Wêreldbeker-toernooi gekontrakteer. Die […]
# Die vakverbond SAFTU sê hy ondersteun die regering se strenger optrede teen werkgewers wat ongedokumenteerde werkers uitbuit. President Cyril Ramaphosa waarsku dat strenger straf, insluitend tronkstraf, sal volg teen werkgewers wat ongedokumenteerde migrante aanstel. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê werkgewers wat ongedokumenteerde werkers uitbuit, korrupte amptenare by Binnelandse Sake, arbeidsmakelaars wat uitbuiting moontlik maak, misdaadsindikate […]