# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ʼn multidissiplinêre span aangestel om die moord op March and March se Gautengse leier, Andile Somgaxa, te ondersoek. Hy is vroeër die maand in die oprit na sy huis in Greenfield, Johannesburg geskiet en het in die hospitaal aan sy wonde beswyk. March and March het op […]
# Acting National Police Commissioner, Puleng Dimpane, has assembled a multidisciplinary team to investigate the murder of March and March Gauteng leader Andile Somgaxa. He was shot in the driveway of his home in Greenfield, Johannesburg, earlier this month, and succumbed to his injuries in hospital. March and March led mass anti-illegal immigration demonstrations across […]
# Public Interest South Africa sê die herhaaldelike versuim van sleutelgetuies om voor die Madlanga-kommissie te verskyn, dikwels weens op-die-nippertjie mediese noodgevalle, is ‘n bron van kommer. Die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, was veronderstel om gister voor die kommissie te getuig, maar is in die hospitaal opgeneem. Sy is nou een […]
# Public Interest SA says the repeated failure of key witnesses to appear before the Madlanga Commission, often citing last-minute medical emergencies, is becoming a serious public concern. Investigating Directorate Against Corruption head, Andrea Johnson, was due to testify before the commission yesterday, but failed to appear after being hospitalised. She joins a list of […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, glo steeds ‘n ooreenkoms met Iran is moontlik ondanks hernude militêre optrede. Die Amerikaanse Weermag het ‘n derde agtereenvolgende nag aanvalle teen Teheran uitgevoer op militêre instellings, insluitend kusmoniteringstelsels en hommeltuig- en missielvermoëns. Iran se Islamitiese Revolusionêre Wag het verskeie wapenondersteunings-pakhuise verwoes, asook ‘n satelliet-kommunikasiesentrum en ‘n gebou wat […]
# Gholf: Louis Oosthuizen van Suid-Afrika het weens ʼn rugbesering onttrek aan die 154ste Britse Ope en LIV Gholf se Verenigde Koninkryk-geleentheid in Rocester. Die 43-jarige Oosthuizen, wat die Ope in 2010 op St Andrews gewen het, sê hy fokus nou op sy herstel sodat hy kan terugkeer. Die Suid-Afrikaner Aldrich Potgieter sal hom vervang […]
# Die polisie het verlede week 13-duisend-en-20 verdagtes weens verskeie oortredings aangekeer tydens landwye Shanela-operasies. Onder dié wat gearresteer is, is een-duisend-886 gesoek weens ernstige en geweldsmisdade soos moord, verkragting, gewapende roof en kaping. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê twee-duisend-89 onwettige immigrante is aangekeer waarvan 801 deur die polisie in Gauteng vasgetrek is:
# US president Donald Trump says he still believes a deal with Iran can be reached, despite renewed military escalation. The US military carried out a third consecutive night of strikes against Tehran yesterday evening, targeting military assets including coastal surveillance systems, drone and missile capabilities. In retaliation, Iran’s Islamic Revolutionary Guard Corps says it targeted […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die voortgesette lewensverlies en voorvalle wat tydens tradisionele inisiasie-seisoene aangemeld word, is kommerwekkend. In vanjaar se winter-inisiasieseisoen is 35 jong mans dood, 75 het in die hospitaal beland en 180 is uit onwettige inisiasieskole gered. Twaalf inisiasie-verwante ontvoerings is aangemeld, en wetstoepassers het 130 […]