Skip to content

ANC in Ekurhuleni ontslaan drie raadslede onmiddellik [KLANK]

# Die ANC in Ekurhuleni, Gauteng, het die raadslede Thato Mashiane, Thembinkosi Lubisi en Sibusiso Dlamini verwyder en hul partylidmaatskap met onmiddellik ingang beëindig. Waarnemende streeksekretaris Moipone Mhlongo sê hulle het Reël 25 van die ANC se grondwet oortree. Sy sê die oortredings sluit in die ondersteuning van of aansluiting by politieke organisasies wat verkiesings teen die ANC se amptelik goedgekeurde mandaat betwis en veldtogte voer vir organisasies wat ANC-goedgekeurde kandidate teenstaan:

ENG MhlongoONCouncillors