Skip to content

Minister Gwarube sê die obsessie met die matriekslaagsyfer het onbedoelde gevolge [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, vra ‘n breër beoordeling van provinsiale onderwysprestasie en sê die matriek-slaagsyfer is nie langer die enigste maatstaf vir gehalte nie. Sy sê die fokus op die bereiking van die hoogste slaagsyfer het onbedoelde gevolge gehad, insluitend gebruike wat leerders se vordering en deelname aan sleutelvakke kan ondermyn. Gwarube sê die departement sal provinsiale prestasie aan die hand van ‘n wyer reeks gehalte-aanwysers beoordeel:

ENG GwarubeOnProvincialPerformance