# Die Afrika Mayibuye-beweging vra die Konstitusionele Hof om toe te laat dat alle kandidate wie se inligting vasgelê is, as finale kandidate aanvaar word voor die komende plaaslike verkiesing. Die beweging se versoek volg terwyl die Konstitusionele Hof ‘n geskil tussen die ANC en die Verkiesingskommissie oorweeg. Die beweging se woordvoerder, Sydney Baloyi, sê die verkiesingsproses moet billikheid, deursigtigheid en gelyke geleenthede vir alle deelnemende kandidate bevorder:
Afrika Mayibuye-beweging vra billikheid in ANC en OVK se saak in die Konstitusionele Hof [KLANK]
ENG BaloyiONFairness