# Die DA vra dat Suid-Afrika moet wegbeweeg van Transnet wat die land se vragspoornetwerk bestuur, en eerder privaat maatskappye toe te laat om die bedryf van belangrike spoorlyne oor te neem. Dit volg na die vrystelling van die jongste netwerkverklaring deur die bestuurder van Transnet se Spoorweginfrastruktuur. Chris Hunsinger van die DA sê die […]
# Soccer: Banyana Banyana head coach, Desiree Ellis, has stressed the significance of winning their Women’s Africa Cup of Nations Group B opener against Tanzania in Casablanca, Morocco, this evening. In their last meeting, the two countries played to a draw. Ivory Coast and Burkina Faso are also in the group. The four semifinalists will […]
# The DA is calling for South Africa to move away from Transnet running the country’s freight rail network and allow private companies to take over the operation of key rail lines. This follows the release of the Transnet Rail Infrastructure Manager’s latest Network Statement. The DA’s Chris Hunsinger says the plan allows some private […]
# Een persoon is dood en 16 ander beseer nadat ‘n motor in ‘n skare by ‘n Berlin Pride-geleentheid vasgejaag het. ‘n Intensiewe soektog is aan die gang in die Duitse hoofstad. Beamptes het ‘n foto van die verdagte vrygestel en doen ‘n beroep op hulp om hom te vind. Die voorval het gisteraand kort […]
# Die polisie se hoof van Misdaadintelligensie Tegniese-ondersteuningsdienste, Dineo Mokwele, het ‘n amptelike klag by die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie-ombud ingedien teen die hoof van die direktoraat, advokaat Andrea Johnson. Die klag volg op Johnson se getuienis voor die Madlanga-kommissie, waar sy erken het dat Mokwele se arrestasie op verkeerde bewerings gegrond was en om […]
# One person has died, and 16 others were injured after a car was driven into a crowd at a Berlin Pride event. An intensive manhunt is underway in the German capital. Officers have released a photo of the suspect and are appealing for help finding him. The incident happened at Tiergarten Park, near the […]
# ‘n Emosionele voorsitter van Mamelodi Sundowns, Thlopie Motsepe, het hulde gebring aan wyle Jayden Adams en hom beskryf as ‘n sokkerspeler wie se talent en nalatenskap buite Suid-Afrika se grense onthou sal word. Motsepe het tydens Adams se begrafnis die middelveldspeler se prestasies as ‘n Bafana Bafana -internasionale speler, Afrika-kampioen en FIFA Wêreldbeker -speler […]
# Die president van die Afrika-sokkerfederasie Patrice Motsepe sê gesprekke is aan die gang oor hoe Mamelodi Sundowns die familie van die oorlede Bafana Bafana-middelveldspeler Jayden Adams verder kan ondersteun. Motsepe het tydens Adams se begrafnis in Stellenbosch gesê die klub is daartoe verbind om die familie te ondersteun gedurende hul tyd van rou. Hy […]
# Die voormalige SABC-televisienuusleser en bekende natuurbewaarder, Gillian van Houten, is op 72-jarige ouderdom oorlede. Van Houten het gedurende die 1980’s en 90’s een van Suid-Afrika se bekendste nuusaanbieders geword voordat sy die uitsaaiwese verlaat het om wildbewaring saam met die filmmaker John Varty na te streef. Sy het die afgelope paar jaar aan demensie […]