# Krieket: Australië se paaltjiewagter, Alex Carey, sê hulle wil hul kolfwerk verbeter en ‘n spanpoging aanwend om lopies aan te teken in die beslissende toets teen die Proteas wat môre in Kaapstad begin. Hulle eerstebeurttelling van 99 in die tweede toets in Gqeberha was hul laagste sedert 2016. Afrigter Andrew McDonald sê die kolwers kon nie die druk lank genoeg weerstaan om aanslag te bied nie. Carey erken hul kolfwerk was nie op standaard nie:
Krieket: Australië wil hul kolfwerk verbeter in die laaste toets teen die Proteas [KLANK]
ENG CareyOnBattingGroup