# Die vakverbond Saftu veroordeel Amerika se jongste besluit om nuwe handelstariewe teen Suid-Afrika en tientalle ander lande in te stel omdat hulle na bewering nie dwangarbeid keer of doeltreffend bekamp nie. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger het tariewe van 12,5-persent teen Suid-Afrika ingestel. Volgens Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, het die land herhaaldelik bewys hy het ‘n […]
# The South African Federation of Trade Unions has strongly condemned the latest unilateral decision by the US to impose new trade tariffs on South Africa and dozens of other countries, for allegedly failing to prohibit or effectively combat forced labour. The US Trade Representative has imposed tariffs of 12.5-percent on South Africa. Saftu’s Asive […]
# The DA says Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital has run out of a critical dialysis medicine because the Gauteng Department of Health has failed to pay suppliers. The party claims the hospital has been forced to borrow emergency sodium bicarbonate solution from Helen Joseph Hospital, while essential dialysis filters have reportedly not been supplied […]
# Die DA sê die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal het geen noodsaaklike dialise-medisyne nie omdat die Gautengse Gesondheidsdepartement versuim het om verskaffers te betaal. Die party beweer die hospitaal is gedwing om ‘n noodnatriumbikarbonaat-oplossing by die Helen Joseph-hospitaal te leen, terwyl noodsaaklike dialise-filters na bewering vir ses weke nie voorsien is nie. Madeleine Hicklin […]
# President Cyril Ramaphosa het die leierskap en personeel van die Nasionale Vervolgingsgesag verseker van die regering se ondersteuning vir sy werk in die stryd teen misdaad en korrupsie. Hy het die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, se onmiddellike bedanking aanvaar . Sy was verlede week onder die loep toe sy voor […]
# Twee mense is gisteraand dood en vyf ander, insluitend ʼn tweejarige kleuter, is beseer in ʼn skietery by Seattle in Amerika se gewilde Bite of Seattle-kosfees. Volgens die BBC sê ooggetuies hulle het harde knalle geweervuur gehoor voordat hulle gevlug en skuiling gesoek het. Sommige beskryf die toneel as “suiwer chaos”. Burgemeester Katie Wilson […]
# Sokker: Banyana Banyana se hoofafrigter, Desiree Ellis, het die belangrikheid beklemtoon van ‘n oorwinning oor Tanzanië in vanaand se Afrikabeker-groepswedstryd in Casablanca, Marokko. Die twee lande het gelykop gespeel in hul laaste ontmoeting. Ivoorkus en Burkina Faso is ook in Groep B. Die vier spanne in die halfeindronde sal kwalifiseer vir volgende jaar se […]
# President Cyril Ramaphosa has assured the leadership and staff of the National Prosecuting Authority of government’s unwavering support for its work in the fight against crime and corruption. He has accepted the immediate resignation of Investigating Directorate Against Corruption head, Advocate Andrea Johnson, following her request to vacate office. She has been in the […]
# Two people were killed and five others wounded, including a two-year-old boy, in a shooting at Seattle’s popular Bite of Seattle food festival in the US yesterday evening. According to the BBC, witnesses said they heard loud pops of rapid gunfire before fleeing and taking cover, some describing the scene as “pure chaos” and […]