# Rugby: Springboks coach Rassie Erasmus says almost his entire squad is fit and available for next weekend’s one-off Test against Argentina in Buenos Aires. Ox Nché and Franco Mostert have been ruled out, but players such as captain Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager, and Sacha Feinberg-Mngomezulu are back from injury. Twenty-six Boks […]
# ‘n Lugvaartkenner sê die Kaapstadse Internasionale Lughawe is gedurende spitstye byna by sy volle vermoë namate passasiergetalle aanhou groei. Die voormalige lugverkeerbeheerder Rob Russell sê die toenemende druk op aanloopbane, vliegtuigstaanplekke en terminaalgeriewe veroorsaak vertragings en opeenhopings. Hy sê beplande infrastruktuur-opgraderings moet versnel word. Russell waarsku daar is geen kitsoplossing nie, aangesien dit tot […]
# An aviation expert says Cape Town International Airport is nearing its capacity during peak travel periods as passenger numbers continue to grow. Former air traffic controller Rob Russell says increasing pressure on runways, aircraft parking bays, and terminal facilities is causing delays and congestion. He says long-planned infrastructure upgrades need to be accelerated, warning […]
# Meer as 170 burgerlikes is volgens berigte sedert 9 Julie in Oekraïne dood en een-duisend-28 beseer te midde van verskerpte Russiese aanvalle. Minstens 16-duisend-431 burgerlikes is in Oekraïne dood sedert Moskou die oorlog in Februarie 2022 begin het. Dit sluit 803 kinders in. Indrika Ratwatte van die Verenigde Nasies sê die voortgesette vyandelikhede in […]
# More than 170 civilians have reportedly been killed and one-thousand-and-28 injured in Ukraine since 9 July, amid intensified Russian attacks. At least 16-thousand-431 civilians have been killed in Kyiv since Moscow’s war started in February 2022, including 803 children. The United Nations’ Indrika Ratwatte says continued hostilities in Ukraine are inflicting mounting harm on […]
# Tennis: Die vroue-wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka, en die 24-malige Grand Slam-kampioen, Novak Djokovic, gaan saamspan in die Amerikaanse Ope se gemengde dubbelspel wat op 25 Augustus in New York begin. Verlede jaar se naaswenners, Iga Swiatek en Casper Ruud, het ook ingeskryf, saam met Elena Rybakina en Taylor Fritz, en die Japannese Naomi Osaka en […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het voorgestel die salarispakket van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se administrateur, Hlengani Mathebula, word heroorweeg. Mathebula is in Mei deur die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, aangestel nadat die skema onder administrasie geplaas is. Sy vergoeding beloop elf-miljoen-rand oor 24 maande terwyl sy […]
# Tennis: Women’s world number one Aryna Sabalenka and 24-time Grand Slam champion Novak Djokovic will play the US Open mixed doubles, which starts on August 25th in New York. Last year’s runners-up, Iga Swiatek and Casper Ruud, have entered along with Elena Rybakina and Taylor Fritz, and the Japanese duo of Naomi Osaka and […]
# Minister of Finance, Enoch Godongwana, has proposed that the salary package of National Student Financial Aid Scheme administrator, Hlengani Mathebula, be reconsidered. Mathebula, who was appointed by minister of Higher Education and Training Buti Manamela in May after NSFAS was placed under administration, will earn eleven-million-rand over 24 months. His four technical advisers are […]