Skip to content

Die DA glo hy kan in talle belangrike metro’s grootste party word [KLANK]

# Die DA se interne peiling-data plaas dié party in volgende Woensdag se plaaslikeregeringsverkiesing op 28,4-persent, wat slegs 1,2-persentasiepunte minder die ANC se 29,6-persent is. Die inligting is saamgestel uit daaglikse telefoniese peilings om ʼn vier-week-gemiddeld te kry. Volgens die meningspeiling is die DA die grootste party in Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, Mangaung, Nelson Mandelabaai en Kaapstad. ʼn DA-woordvoerder, Jan de Villiers, sê die verkiesing bied ʼn geleentheid om hierdie momentum in ʼn geskiedkundige verkiesingsuitslag te verander:

AFR VilliersONOvertaking