# Die president van Oekraïne,Volodymyr Zelensky, sê hy wil billike vrede hê sonder enige hernude aggressie deur Rusland. Hy het gister met die Amerikaanse president Donald Trump se topgesante, Steve Witkoff en Jared Kushner, in Kiëf vergader, nadat hulle Saterdag die Russiese president Vladimir Putin ontmoet het. Zelensky sê sy land moet sy eie teen-ballistiese […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, pak die plaaslike speler Ben Shelton in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope. Die Spanjaard het die 20ste-gekeurde Amerikaner Tommy Paul, verslaan, terwyl Shelton die Griek Stefanos Tsitsipas uitgeskakel het. Nog ‘n Amerikaner, Frances Tiafoe, het 2021 se kampioen, Daniil Medvedev van Rusland, geklop. Die tweemalige vroue-kampioen, Aryna […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz has set up a blockbuster quarterfinal clash against Ben Shelton at the US Open. The Spaniard beat American 20th seed Tommy Paul, 6-4, 6-3, 6-4, while American eighth seed Ben Shelton defeated Greece’s Stefanos Tsitsipas. Another local, Frances Tiafoe, dispatched 2021 champion Daniil Medvedev of Russia. In the women’s […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he wants a just peace with no opportunity for renewed aggression by Russia. He met with US president Donald Trump’s top envoys, Steve Witkoff and Jared Kushner, in Kyiv yesterday; they also met with Russian president Vladimir Putin on Saturday. Zelensky says his country needs to develop its own […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om teen die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, op te tree oor die voortgesette opskorting van ‘n nuwe handboekkatalogus vir die Grondslagfase. Vakbond-woordvoerder Nomusa Cembi sê ‘n ondersoek van die verkrygingsproses het geen oortredings gevind nie. Die vakbond beskuldig Gwarube van politieke […]
# ‘n Nuwe politieke beweging, die African Cultural Identity Movement, of ACIM, is amptelik in Botshabelo in die Vrystaat bekend- gestel. ACIM-woordvoerder, Thato Khoathela, sê die beweging is gestig om uitdagings van Afrika-gemeenskappe te hanteer, met ‘n fokus op die herstel van Afrika-identiteit en -kultuur. Hy sê ACIM wil hê Afrikane moet ‘n groter rol […]
# Build One South Africa se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad, Roger Solomons, doen ‘n beroep dat inwoners as kliënte behandel word, nie net as kiesers nie. Solomons het tydens die party se amptelike bekendstelling van sy plaaslikeregeringsmanifes vir 2026 in Johannesburg gesê uitstekende dienslewering, diensgelykheid en bekwame, deursigtige leierskap bly ‘n prioriteit. Hy doen ‘n beroep […]
# The South African Democratic Teachers’ Union is calling on president Cyril Ramaphosa to sanction Basic Education minister Siviwe Gwarube over the continued suspension of a new Foundation Phase textbook catalogue. SADTU spokesperson Nomusa Cembi says investigations found no wrongdoing in the procurement process. The union accuses Gwarube of political interference and delaying transformation in […]
# Motorsport: Pierre Gasly has claimed a surprise pole position for tomorrow’s Italian Formula One Grand Prix at Monza. The Alpine driver will start ahead of Mercedes’ George Russell, with McLaren’s Oscar Piastri third. Ferrari’s Charles Leclerc and Lewis Hamilton qualified fourth and fifth, followed by Max Verstappen, Kimi Antonelli, Franco Colapinto, Lando Norris and […]