# Inkatha Freedom Party Johannesburg Mayoral committee member for Human Settlements, Mlungisi Mabaso says the party wants to restore Johannesburg to a city residents can be proud of. Mabaso says local governments must focus on job creation and economic opportunities to reduce dependency on government support. Mabaso also pledged to restore discipline, service delivery and […]
# Soccer: The South African Football Association has confirmed Bafana Bafana will face Nicaragua national football team in a farewell international friendly on May 29 at Orlando Stadium. Coach Hugo Broos selected Nicaragua to prepare the squad for the Confederation of North, Central America and Caribbean Association Football style they expect against co-hosts Mexico. South […]
# Exxaro Resources het amptelik sy Nuwe Myn 1 by die Matla-steenkoolmyn in Mpumalanga geopen. Dit is ‘n belangrike stap in die verlenging van die lewensduur van die myn en die versterking van Suid-Afrika se energiesekerheid. Die projek is deel van die Matla Life of Mine-inisiatief van 5,2-miljard-rand. Eskom sê die myn sal na verwagting […]
# Cosatu in Gauteng het kommer uitgespreek oor berigte dat die Provinsiale Tesourie onderhandel om te verhoed dat Nasionale Tesourie 1,9-miljard-rand in befondsing vries. Die vakbondfederasie sê miljarde wat vir dienslewering bedoel was, insluitend 1,4-miljard-rand in voorwaardelike toelaes, het onbestee gebly terwyl gemeenskappe verbrokkelende infrastruktuur, oorvol hospitale en groeiende armoede moet verduur. Die federasie het […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het twee mans in hegtenis geneem in verband met ‘n wydverspreide sosialemedia-video wat wys hoe vroue vuurwapens roekeloos hanteer. Gauteng Misdaadintelligensie het die verdagtes in Tembisa opgespoor, en ongelisensieerde vuurwapens en ‘n gekaapte voertuig teruggevind. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die verdagtes, onderskeidelik 21 en 34 jaar oud, staan tereg op aanklagte […]
# Die Regterlike Dienskommissie het regter Belinda Hartle van die Oos-Kaapse Hooggeregshof geskors hangende ‘n ondersoek deur die Regterlike Gedragstribunaal oor bewerings van neerhalende en rassistiese opmerkings teenoor die registrasieklerk Thozamile Semekazi. Die RDK sê Hartle mag gedeeltelik verhoorde sake afhandel terwyl ‘n tribunaal bewerings ondersoek dat sy vloekwoorde tydens ‘n kantoorvoorval in 2025 geskree […]
# Gholf: Aldrich Potgieter is tans gesamentlik derde met die begin van die derde ronde by die 2026 PGA-kampioenskap by die Aronimink Gholfklub. Die 21-jarige Suid-Afrikaner het ‘n openingsronde van 67 geslaan om die voorsprong oor die 18 putjies te deel, en was vir ‘n groot deel van gister se tweede ronde die alleenvoorloper. Een […]
# Golf: Aldrich Potgieter is currently tied for third place heading into the third round at the 2026 PGA Championship at Aronimink Golf Club. The 21-year-old South African shot an opening-round 67 to share the 18-hole lead, and he held the solo lead for much of yesterday’s second round. However, one over par finishes on […]
# Exxaro Resources has officially opened its New Mine 1 at the Matla Colliery in Mpumalanga, marking a key step in extending the life of mine and strengthening South Africa’s energy security. The project forms part of the 5.2-billion-rand Matla Life of Mine initiative. State owned entity Eskom says the mine is expected to deliver […]