# Motorsport: Pierre Gasly het ‘n verrassende voorste wegspringplek behaal vir vandag se Italiaanse Formule Een Grand Prix by Monza. Die Alpine-jaer sal voor George Russell van Mercedes wegspring, met McLaren se Oscar Piastri derde. Charles Leclerc en Lewis Hamilton van Ferrari het vierde en vyfde gekwalifiseer, gevolg deur Max Verstappen, Kimi Antonelli, Franco Colapinto, […]
# SAFM het om verskoning gevra nadat die Uitsaaiklagtekommissie bevind het dat die stasie sy uitsaaikode oortree het tydens ‘n onderhoud met die leier van die March and March-beweging, Jacinta Ngobese-Zuma. Die kommissie het beslis dat ernstige bewerings oor immigrante, misdaad, korrupsie en nasionale veiligheid as feite aangebied is sonder bewyse of voldoende verifikasie. Die […]
# SAFM has apologised after the Broadcasting Complaints Commission found that the station breached its broadcasting code during an interview with March and March leader Jacinta Ngobese-Zuma. The commission ruled that serious claims about immigrants, crime, corruption and national security were presented as facts without evidence or adequate verification. The SABC has accepted responsibility and […]
# ANC veteran Nkosazana Dlamini-Zuma has filed a formal notice to oppose secretary-general Fikile Mbalula’s defamation lawsuit against her. Dlamini-Zuma allegedly claimed that money influenced ANC internal elections and accused Mbalula of distributing money at the party’s 2022 Nasrec conference. In her opposing affidavit, Dlamini-Zuma says the litigation against her amounts to an abuse of […]
# Die ANC-veteraan Nkosazana Dlamini-Zuma het kennis gegee dat sy die sekretaris-generaal Fikile Mbalula se lastergeding teen haar gaan teenstaan. Dlamini-Zuma het glo beweer geld het ‘n rol gespeel tydens die ANC se interne verkiesing en Mbalula beskuldig dat hy gunslone tydens die party se 2022 Nasrec-konferensie betaal het. In haar beëdigde verklaring sê Dlamini-Zuma […]
# Build One South Africa Cape Town mayoral candidate Roger Solomons is calling for residents to be treated as clients, not merely voters. Speaking in Johannesburg at the party’s official launched of its 2026 local government manifesto, Solomons said excellent service delivery, service parity, and competent, transparent leadership remains a priority. He urges residents to […]
# A new political movement, the African Cultural Identity Movement, or ACIM, has officially been launched in Botshabelo in the Free State. ACIM spokesperson Thato Khoathela says the movement was formed to address challenges facing African communities, with a focus on restoring African identity and culture. He says ACIM wants Africans to play a greater […]
# Die polisie in die Noord-Kaap sê seksuele oortredings het tussen April en Junie met 32,5-persent toegeneem, terwyl verkragtingsake wat met 43,4-persent gestyg het. Provinsiale polisiekommissaris Koliswa Otola sê baie slagoffers ken hul beweerde oortreders, by sommige verkragtingsake is kinders van dieselfde ouderdom betrokke, terwyl ander ouer oortreders betrek. Sy doen ‘n beroep op gemeenskappe […]
# Amerikaanse onderhandelaars Steve Witkoff en Jared Kushner besoek Rusland en Oekraïne dié naweek in ‘n klaarblyklike poging die einde van die oorlog te versnel. President Volodymyr Zelensky van Oekraïne het bevestig dat hy môre die gesante sal ontmoet, nadat hulle vandag Moskou besoek om gesprekke met die Russiese president Vladimir Putin te voer. Witkoff […]